<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<aka>Die Heer, die Heer het opgestaan</aka>
<lyrics>[V1]
.     A        C#m       D    A
 Die Heer, die Heer het opgestaan!
.     A        E       B    E
 Die Heer het wáárlik opgestaan!
.     Bm       A       C#m      G#
 Vir sondaars het die Heer gesterf,
.    C#m       F#m C#m  G# C#m
 die lewe deur Sy dood verwerf!
.    A      D       B      E
 Oorwinning is vir ons verkry
.     A D  A       E     A
 oor sondemag en -heerskappy.

[B1]
.       A        C#m       D    A
   Die Heer, die Heer het opgestaan!
.       A        E       B    E
   Die Heer het wáárlik opgestaan!
.      Bm       A       C#m      G#
   Vir sondaars het die Heer gesterf;
.      C#m       F#m C#m  G# C#m
   die lewe deur sy dood verwerf.
.      A      D       B         E
   Hy het oorwin die dood, die hel.
.       A   D   A     E     A
   Ons kan dit wêreldwyd vertel!

[V2]
.     A        C#m       D    A
 Die Heer, die Heer het opgestaan!
.     A        E       B    E
 Die Heer het wáárlik opgestaan!
.     Bm      A       C#m     G#
 Aan Hom die lof, die roem en eer,
.   C#m          F#m C#m G# C#m
 Hy laat ons mét Hom tri-omfeer.
.      A      D     B      E
 Laat ons, o Here, deur U Gees,
.   A   D  A      E        A
 afhanklik en oorwinnaars wees.</lyrics>
<title>LB 422</title>
</song>